Die Ervare Bruid Troubeplanner 2020
R140.00
‘n 200-Bladsy in-diepte gids om die troubeplanningsreis eenvoudig & pret te maak!
Perfek vir bruide wat self beplan of DIY – ons sal sorg dat jy niks vergeet nie!
Stap-vir-stap van 1 jaar voor die troue tot die troudag adviseer ons jou oor alles wat jy tussendeur moet doen en onthou van begroting opstel en raad oor dekor en kleurskema tot hoe om jou dagprogram op te stel, wat om op uitnodigings te sit en vele meer. Ons herhinner jou aan al die klein dingetjies wat bruide soms vergeet.
Jy kan die boek print vir ‘n interaktiewe ervaring met plek vir al jou lysies en inspirasie, of alles elektronies doen.
Sluit in ‘n volledige aftiklysie met die A-Z van troubeplanning!
Let wel: Die boek is in elektroniese formaat en is beskikbaar om af te laai sodra die betaling gedoen is.
Reviews
There are no reviews yet.