Stel sò ‘n troue-tydlyn op wat seepglad verloop
Elke trougas ken die gevoel te goed. Jy was al by soveel troues waar iets te lank of te kort was, die dansbaan is te laat geopen, die wag vir die bruid het soos 'n ewigheid gevoel, die predikant was…
Elke trougas ken die gevoel te goed. Jy was al by soveel troues waar iets te lank of te kort was, die dansbaan is te laat geopen, die wag vir die bruid het soos 'n ewigheid gevoel, die predikant was…
As jy nog op soek is na die perfekte kleurskema vir jou troue is jy verseker op die regte plek! My gunsteling troufoto's van 2019 sover het 'n paar kraakvars kleurskema's en oulike dekor idees by my kom inspireer, met…
Die hartklop van die troue is die venue. Dit bepaal die vibe van julle troue, dit gaan meeste elemente affekteer, en sodra jy jou venue het val soveel dinge maklik in plek. Maar om die regte venue vir julle te…
Did you know that the average wedding emits 14.5 tons of CO₂ into the atmosphere? I didn't either until researching for this article. Besides that, the amount of waste that a big event, like a wedding, creates is insane. I’m…
Die droom trou-venue... ons almal het een van daardie! My droom trou-venue was 'n bergtop in Santorini wat oor die eiland uitkyk. Maar ongelukkig moet ons soms om praktiese redes en begrotings wat knyp eerder 'n venue kies wat beter…
To buy or to DIY - that is the question... dis 'n vraag wat ons vandag gaan antwoord. Enige bruid wat op 'n begroting troue beplan, het al gewonder - waar kan ons koste sny en steeds 'n stylvolle troue…
Though we all want a stylish wedding with beautiful decor, we still want to give God the glory for this special day. What better way to do that than with a biblical decorative theme that is both stylish and Godly?…
Moeg vir die ou gewone trou-dekor? Voel of elke styl van blomme, kerse en rose-gold underplates al ‘n 1000 keer gedoen is? Wil jy dalk geld op dekor spaar deur bietjie kreatief te wees met jou dekor? Hoewel sommige bruide…
*English image at the bottom of the post Die moeilikste deel van troue beplan, en sekerlik die moeilikste deel van troubegroting opstel is om te weet hoeveel om vir wat te begroot. As jy te veel op een plek spandeer,…
Is jy en jou verloofde se liefde vir honde wat julle in die eerste plek bymekaar gebring het? Die hele familie is dan genooi, hoekom nie die honde nie? Dit is wel 'n risiko om honde by 'n troue te…