COVID-19: Benader sò jou troubeplanning
'n Pandemie is die laaste ding wat enige bruid verwag het om haar oor te bekommer kort voor haar troudag - maar tog is dit nou die realiteit wat verskeie bruide in die gesig staar met die beperkings wat deur…
'n Pandemie is die laaste ding wat enige bruid verwag het om haar oor te bekommer kort voor haar troudag - maar tog is dit nou die realiteit wat verskeie bruide in die gesig staar met die beperkings wat deur…
Die hartklop van die troue is die venue. Dit bepaal die vibe van julle troue, dit gaan meeste elemente affekteer, en sodra jy jou venue het val soveel dinge maklik in plek. Maar om die regte venue vir julle te…
Did you know that the average wedding emits 14.5 tons of CO₂ into the atmosphere? I didn't either until researching for this article. Besides that, the amount of waste that a big event, like a wedding, creates is insane. I’m…
Die droom trou-venue... ons almal het een van daardie! My droom trou-venue was 'n bergtop in Santorini wat oor die eiland uitkyk. Maar ongelukkig moet ons soms om praktiese redes en begrotings wat knyp eerder 'n venue kies wat beter…
Troues het meestal klassieke temas soos sag en romanties, rustic, vintage, modern, bohemian ensovoorts. 'n Troue met 'n 'weird' tema kan cool wees, of dit net te ver vat... Hier is 'n paar 'vreemde' temas wat dit reggekry het om…
Ek is self getroud, het al verskeie troues bygewoon, en 'n paar van die mense wat saam met my werk aan hierdie blog het al self getrou en kan ook uit eerstehandse ondervinding praat. Ons wil dus bruide graag blootstel…
Hello! Foto: Anandi Photography/ Makeup: Hanje Grimbeeck (Hartbeespoort) Ek wil myself graag aan al die toekomstige bruide voorstel! My naam is Lizel Louw Welthagen. Ek is 28 jaar oud en is 6 maande getroud aan die beste man en ons…
Daar is ‘n magdom trou-venues om van te kies wat elke sak en elke karakter pas. Maar wanneer mens begin na venues kyk, kies bruide meeste van die tyd die mooiste een gebasseer op ‘n gevoel. Hulle sal vir jou…