Velsorg-raad vir Bruide – van ‘n Dermatoloog
Sekerlik een van 'n bruid se grootste nagmerries sal wees om die oggend van haar troue met 'n ken vol puisies wakker te word, of om haar foto's na die troue deur te gaan en 'n rooi uitslag op haar…
Sekerlik een van 'n bruid se grootste nagmerries sal wees om die oggend van haar troue met 'n ken vol puisies wakker te word, of om haar foto's na die troue deur te gaan en 'n rooi uitslag op haar…
Cinderella is proof that a new pair of shoes can change your life! Jou trouskoene kan 'n prettige manier wees om nog bietjie van jou persoonlikheid na vore te bring, en rond die uitrusting mooi af. Wees jouself, jy hoef…
Did you know that the average wedding emits 14.5 tons of CO₂ into the atmosphere? I didn't either until researching for this article. Besides that, the amount of waste that a big event, like a wedding, creates is insane. I’m…
Die nuwe jaar bring weer ‘n string nuwe lesers met nuwe sprankelende ringe – en oë – op soek na idees, riglyne of dalk net bietjie inspirasie. Ek het lank gaan sit en dink oor die stukkies goue raad wat…
Ek het my rok, en ek het 'n sluier - wat nou? Daar is soveel keuses om te maak, armbandjies, oorbelle, skoene, tiara, haarknippe.. ons het die kenners geraadpleeg sodat jy die perfekte balans kan vind tussen jou eie unieke…
So, jy het jou droom trourok... maar jou keuses is ver van klaar! Jy het nog 'n magdom keuses om te maak om die perfekte uitrusting aanmekaar te sit, letterlik van kroontjie tot toontjie. Ons reeks oor bruid bykomstighede begin…