COVID-19: Benader sò jou troubeplanning
'n Pandemie is die laaste ding wat enige bruid verwag het om haar oor te bekommer kort voor haar troudag - maar tog is dit nou die realiteit wat verskeie bruide in die gesig staar met die beperkings wat deur…
'n Pandemie is die laaste ding wat enige bruid verwag het om haar oor te bekommer kort voor haar troudag - maar tog is dit nou die realiteit wat verskeie bruide in die gesig staar met die beperkings wat deur…
Sekerlik een van 'n bruid se grootste nagmerries sal wees om die oggend van haar troue met 'n ken vol puisies wakker te word, of om haar foto's na die troue deur te gaan en 'n rooi uitslag op haar…
Elke trougas ken die gevoel te goed. Jy was al by soveel troues waar iets te lank of te kort was, die dansbaan is te laat geopen, die wag vir die bruid het soos 'n ewigheid gevoel, die predikant was…
As jy nog op soek is na die perfekte kleurskema vir jou troue is jy verseker op die regte plek! My gunsteling troufoto's van 2019 sover het 'n paar kraakvars kleurskema's en oulike dekor idees by my kom inspireer, met…
Cinderella is proof that a new pair of shoes can change your life! Jou trouskoene kan 'n prettige manier wees om nog bietjie van jou persoonlikheid na vore te bring, en rond die uitrusting mooi af. Wees jouself, jy hoef…
Die hartklop van die troue is die venue. Dit bepaal die vibe van julle troue, dit gaan meeste elemente affekteer, en sodra jy jou venue het val soveel dinge maklik in plek. Maar om die regte venue vir julle te…
Did you know that the average wedding emits 14.5 tons of CO₂ into the atmosphere? I didn't either until researching for this article. Besides that, the amount of waste that a big event, like a wedding, creates is insane. I’m…
Alreeds wittebrood bestemmings begin navors? Kom ek skep vir jou die perfekte wittebrood prentjie: weg van die stadsligte met unieke rotsformasies en Karoo-natuurskoon – vars lug en sterre omring jou en asem die vars seelug in, slaap en swem in…
Die nuwe jaar bring weer ‘n string nuwe lesers met nuwe sprankelende ringe – en oë – op soek na idees, riglyne of dalk net bietjie inspirasie. Ek het lank gaan sit en dink oor die stukkies goue raad wat…
Die droom trou-venue... ons almal het een van daardie! My droom trou-venue was 'n bergtop in Santorini wat oor die eiland uitkyk. Maar ongelukkig moet ons soms om praktiese redes en begrotings wat knyp eerder 'n venue kies wat beter…