skip to Main Content

Ervare Bruid Inspirasie borde 2019

Ervare Bruid Inspirasie Borde 2019

As jy nog op soek is na die perfekte kleurskema vir jou troue is jy verseker op die regte plek! My gunsteling troufoto’s van 2019 sover het ‘n paar kraakvars kleurskema’s en oulike dekor idees by my kom inspireer, met kombinasies van klassiek en modern. Ek het net weereens besef – the sky is the limit…

Die jaar se tendens is helder en kleurvol – maar ‘n paar bruide het hul eie ‘donker moody twist’ daaraan gesit. Jy sien oral die pantone kleur van die jaar – koraal – en jy sal gou sien dit is ‘n veelsydige kleur met variasies wat donkerder, pastel of baie helder is – en dis baie maklik om hom by jou troue te inkorporeer, sou jy wou.

Ek sal verder die foto’s die praatwerk laat doen…

Ervare Bruid Inspirasie borde:

Foto’s: Anandi Photography
Foto’s: Stella Uys Fotografie
Foto’s deur Stella Uys Fotografie
Foto’s: Anandi Photography
Fotos: RDK Photography
Foto’s: Anandi Photography

Liewe bruidjie, ek hoop jy het sommer baie inspirasie gevind!

As jy meer wil weet oor hoe om die perfekte kleurskema te kies vir jou troudag – lees ons blog post daaroor hier.

Lees ook meer oor watter elemente van jou troue jy kan DIY om kostes te sny – en by watter elemente moet jy glad nie!

xoxo

Ervare Bruid

Back To Top