Geskeide ouers – hoe benader ek my troudag drama-vry?
Hierdie is 'n vraag waaroor daar nie gereeld op troue blogs gesels word nie, omdat dit so 'n demper op hierdie vrolike tydperk wat troubeplanning is kan sit. Geskeide ouers kan dit vir sommige paartjies moeilik maak om hul troudag…