Die Ervare Bruid se troue / The Experienced Bride’s wedding
Hello! Foto: Anandi Photography/ Makeup: Hanje Grimbeeck (Hartbeespoort) Ek wil myself graag aan al die toekomstige bruide voorstel! My naam is Lizel Louw Welthagen. Ek is 28 jaar oud en is 6 maande getroud aan die beste man en ons…